<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Bergsig: O die goeie tyding</title>
<lyrics>[V1]
.D  G   D               G   D
 O die goeie tyding, o die blye tyding -
. A       E            A   E   A
 helder klink dit met Kersfeestyd:
.  A
 Diep was ons verlore,
.  D
 Christus is gebore.

[C1]
.                    G             D A  D
   Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!

[V2]
.D  G    D           D  G   D
 O die goeie tyding, o die blye tyding
. A       E          A    E   A
 kom met krag in die Kersfeestyd:
.     A
 Hy, die Hemelkoning,
.  D
 maak by mense woning -

[C2]
.             G               D   A   D  (B)
   Hy, gebore in die volheid van die tyd!

[V3]
.D  G   D            D   G   D
 O die goeie tyding, o die blye tyding -
. A    E            A     E  A
 oral hoor ons: Dis Kersfeestyd.
.  A             D
 Blye jubelkore loof die Kind, gebore.

[C3]
.    D
   Juig nou mensdom,
.   G              D A  D
   prys Hom tot in ewigheid!
.    D
   Juig nou mensdom,
.   G              D       A        D
   prys Hom tot in e......wig......heid!</lyrics>
<key>D</key>
</song>